Brandstof aflewering Tarlton

 

Hoe ver agter is die aflewering van brandstof – want hier is ellelange toue wat wag en hulle staan steeds.   Die “trokdrywers” is daar, hulle word betaal, maar waarvoor, weet geen mens nie.   Sorg maar dat die voertuie vol is en vol bly.   Vir die wis en onwis, niks beter as goeie voorsorgmaatreëls tref nie.   Be aware.

Image result for tarlton krugersdorp fuel depot trucks

*

Decide for yourself .. video on Facebook Burgerlike Beskerming … https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/

Lewer kommentaar