Voorspoed en seenwense vir elkeen – vir elke vrou rondom ons. Maak dit altyd spesiaal vir jouself. ‘n Vrou is en bly altyd ‘n besonderse wese. Dink ook aan die vroue wat nie meer met ons is nie, wat so uniek was, want sonder haar sou dit nie moontlik gewees het om dit vandag te smaak nie. Ons voorgeslagte se vroue was dapper vroue, wat nie die gerief van ‘n huis het of gehad het nie. Meestal is of was daar agter elke vrou, ook ‘n man wat verdien om in die vreugde van vrouwees te deel en saam die liefde te ervaar wat kosbaar is.

Moenie net hierdie dag spesiaal maak nie, maar maak dit ‘n daaglikse instelling om diegene om jou te koester. Die dag moet 365 dae herhaal.
Saad kom altyd weer op en dra die mooi voort.
Blessings to those special moments. To all friends.
Most often, there is or has been behind every woman, also a man who deserves to share in the joy of being a woman and together experience the love that is precious.

*
Don’t just make this day special, but make it a daily setting to nurture those around you. The day should repeat 365 days. Seeds will always come up again and carry on those special moments.
Die op ons plase of in enige ander beroep is, koester dit vir jouself en jou gesin en wees altyd deel van volkseie en deel van jou volkskap – wees trots op wie en wat jy is – seënwense oor elkeen. Mag Hy Sy hand veilig oor jou hou.
*
Prosperity and blessings to everyone. To everybody around us. Always make it special for yourself. We are special people. A woman is and always remains an exceptional being.
*
Also think of those women (and men) who are no longer with us, which were so unique, because without her (him), it would not have been possible to taste it today.
The women (and men) of our past were brave women (men), who did not have or have the comfort of a home like ours today.
Historical display at the Voortrekker Monument museum in Pretoria, depicting the “Laager” (encampment) of a Voortrekker family on their journey into the interior of South Africa

As dit nie vir hierdie manne en vroue was wat opgepak het, onder Britse heerskappy en die Boere repubieke onafhanklikheid verkry het nie, was miljoene van ons nie nou waar ons is nie. As dit nie vir ons ouers en groot ouers, was ons nie vandag hier nie. Na bloedige oorloë en konsentrasiekampsterftes het ons opgestaan en leef ons voort.
Saluut !