Spesiale vlag

Daar was nog nooit ‘n apartheidsvlag nie, apartheid is deur swartes hulself geskep al vir langer as ‘n eeu gelede – 1848 – 1854 Shepstone beleid.  Hoe sekeres by “apartheid” uitkom sal nugter alleen weet, want geen vlag het al ooit ‘n moord gepleeg nie dis ‘n stuk materiaal.  ‘n Stuk materiaal wat in ‘n persoon se huis is, pla niemand nie.  Hulle probeer hard om om ‘n volk totaal en al van alles te beroof, alles wat deel is van kultuur en geskiedenis, vlag, volkslied word vervreem.   Al word dit volgens wetboeke gedoen, weet ons wie ons is, waarvandaan en waarnatoe.
Dankie aan ‘n leser (Bitterbek – twitter) wat goeie herinneringe kan oproep oor die vlag.  Hier is ‘n stukkie van ons geskiedenis wat niemand na 1994 van geleer het nie en wat miljoene vandag nie van weet nie. ‘n Geskiedenis wat vertel hoeveel elkeen vandag aan die ou landsvlag verskuldig was.

***

What were the reasons for choosing the current flag of South Africa?

***

Why is the South African flag what it is, what came before, and what’s the significance behind it all? Why not check out the history of South Africa video by my friend over at Knowledgia covering the earliest bushmen to the Dutch and British and then the Apartheid years.

Lewer kommentaar