8 Mei 2019 Verkiesing – Election

Nog 5 jaar later en die rewolusie in Suid-Afrika is ‘n ongekende leefstyl waarmee net die rewolusionêres kan saamleef.   Hulle verwagtinge is zero bestaansreg.   Dis in die 25 jaar waar meerderheid in die land stem vir ‘n rewolusionêre kommunistiese stelsel wat almal vernietig, hulself inkluis en ons saam intrek in hul maalkolk van verwoesting.   FW de Klerk, broederbonders, liberale blankes, die onderhandelaars daar agter die toe deure van Dakar en die skrywers van die swart lamferlappie wat hul grondwet noem by Kodesa, moet hulself op die skouers klop en terugstaan – dis wat hulle wou bereik het.  Nog is daar nie ‘n einde in sig nie.    Maak maar reg vir nog meer rewolusie in hierdie land.  Ons volk, Afrikaners en Boere het die geleentheid om te stem om pad te gee uit die kommunisme.
Gaan ons as volk (Afrikaners en Boere) maar verder deelneem aan die sirkus wat op ‘n afgrond is, of eerder poog om ons eie grondgebiede, waarop ons ‘n internasionale reg het, te kry – onafhanklik, waar ons onsself kan regeer soos Botswana.  Dis nie ons styl nie, nog minder wil ons deel wees van kommunistiese ondergang.  Tree uit en stem vir ‘n mandaat vir selfbeskikking – gee ‘n X vir mandaat aan Front Nasionaal.

Image result for south africa limpopo poverty houses

Burgers en nie-burgers wat nie na ‘n beter lewe strewe nie, maar hul kruisie gebruik om op nasionale en provinsiale vlakke hul kommunistiese kaders in topposisies van ‘n salaris te voorsien sodat hulle ons belastinginvorderings en skenkings tot die ryk elite se eie voordeel kan aanwend.

So word die arm ondersteuners nog armer, want hulle ken geen ander lewe nie – alles leë beloftes.  Tog is die meeste wat in diens geneem word swart bemagtigers en daar is al miljoene HOP huise gebou en toegeken – maar die vraag is, aan wie?   Daar is dan steeds oor die 17 miljoen wat sassa toelaes ontvang.  Hoeveel hiervan is immigrante?

Die kruisie bekragtig hul steun aan kommunisme en rewolusie.  Daar is geen president in hul eie sfeer wat nie korrupsie en skandale nagestreef het nie.   Voetspore van wapenskandaal – teksboeke – etol – nkandla – familie tenders – wit olifante – ryk myn magnate – elke jaar word kommissies aangestel en niemand word vervolg vir al die korrupsie nie – dis veel erger as na die Anglo Boere oorlog.   Dit het niks met apartheid te doen nie, want apartheid kom al aan sedert 1854 met die britse koloniale bestuur.   Die twee Boere republieke moes selfs die onderspit delf met konsentrasiekampe en uitwissing (bykans 40000 van ons Boere).

***

Ramaphosa announced the date of 8 May 2019 as election day, in his second State of the Nation Address (SONA).     His wording is laughable.   “This is an opportunity for our people to exercise their hard-won right to determine the direction of this country,” the president said in a joint sitting of the two Houses of Parliament.   Communism and revolution here we go again.

The total number of registered voters on the voters’ roll currently stands at 26 727 921 following the last voter registration weekend in January.   Most encouragingly is that of the 703 794 new voter registrations, over 81% [574 899] are under 30 years old. This means that the youth have heeded the call to register and take a stand in democratic processes. This process is open until President Ramaphosa officially proclaims the election date (where it gets published in the Government Gazette).   The president has called on all South Africa citizens, especially those aged 16 and older, and in possession of an official Identity Document (ID), to register as voters (although only those who are at least 18 years old on voting day may vote).  How many ID documents are illegal in this country?   Voters should take a copy of their barcoded ID book, smart card ID or temporary ID certificate when they go to register in the voting district in which they ordinarily reside.

***

VOORUITGANG

Image may contain: sky, cloud, twilight, outdoor and nature

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s