Moord in Suid-Afrika

Simpatie aan Dr Malan se familie.   Die Moot – Pretoria
Blykbaar net selfone gesteel… nou hoe kan dit gewone misdaad wees?
Kwart voor ses vanaand is Dr Freddie Malan van Jakaranda Dierekliniek in Fratesweg in sy spreekkamer doodgeskiet tydens ‘n gewapende roof.   Hy is op die toneel dood.  Mag sy familie krag ontvang in hierdie tyd.  Simpatie aan hulle

Related image

Image may contain: 1 person, smiling, eyeglasses, text and closeup

WHO HE WAS …

Dr Malan

2 gedagtes oor “Moord in Suid-Afrika”

Lewer kommentaar