London 1890-1920

Dit kan nogal interessante paar video's oplewer as daar geskikte foto's gevind word en so op video verfilm word, voor en na gebeure.   Die Anglo Boere oorloë - daar is heelwat foto's van geboue en persone betrokke, sowel die konsentrasiekampe, vertellinge wat deur ouer gardes lewe bring oor wat was.   Asook die Anglo Zoeloe oorloë… Continue reading London 1890-1920