Nie seker of die vrou ooit weet wat die woord "versoening" beteken nie. Haar rassisme drup soos taai gom - veral oor haar obsessie met Steve. Gelukkig is daar baie wat TV lankal vaarwel toegeroep het, en eerder verkies om kwaliteit deur te bring met hul eie vriendekring, families, lekker braaivleis of 'n musiek… Continue reading Vinette se rassistiese sages
