Viëtnam en Kambodja oorloë

* Dit word berig dat die Viëtnam burgers in 1858 eerstens deur Frankryk kolonialiste aangeval is en waarteen die Viëtnamese hul teëgesit het.    Enige volk sal hul vryheid verdedig.    Indien Frankryk, Engeland of Amerika aangeval word, sal hierdie nasies of volke hulself ook verdedig.    'n Gedeelte van Viëtnam was kommunisties terwyl die… Continue reading Viëtnam en Kambodja oorloë

Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

* Kissinger was die hoofargitek van die Amerikaanse oorlogsbeleid in Suidoos-Asië, en het byna medepresidentstatus in sulke sake behaal. Kissinger en Nixon was ook uniek verantwoordelik vir aanvalle wat honderde duisende Kambodjane gedood, gewond of verplaas het en die grondslag gelê het vir die Khmer Rouge-volksmoord. * Henry Kissinger was heelwat betrokke by die bomaanvalle… Continue reading Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

Quang Binh Provinsie, Viëtnam

Die Son Đoòng grot (die naam beteken "Bergriviergrot") is die wêreld se grootste enkele grotgang, gebaseer op sy algehele afmetings. Dit is ongeveer 200 meter (655 voet) hoog, 150 meter (490 voet) breed en het 'n lengte van minstens 6,5 kilometer (4 myl). Son Đoòng is in Phong Nha-Ke Bàng Nasionale Park, Bo Trach-distrik, Quang… Continue reading Quang Binh Provinsie, Viëtnam