Longest train SA langste trein

Sonder die vorige regering en belastingbetalers se bydraes sou dit nie moontlik gewees het nie.  Die sogenaamde "apartheid", waar destyds alle moontlike tegnologie ingespan is en ook 'n rekord opgestel het, wat met tyd verbeter het, veral vir die bou van hierdie konstruksie en spoorlyn, 'n belangrike groeipunt Sishen-Saldanha-Vredenburg, nie net hierdie spoorlyn nie maar… Continue reading Longest train SA langste trein