Waarom en hoekom kry net sekere skool kinders fietse ? alle skoolkinders word nie hiervan voorsien nie, wat nie regverdig is teenoor ander skole se kinders nie, waar daar heelwat “taxi’s of trokke / bakkies” ingespan word, soms oorlaai word. Volgens die berigte is dit weens afstande wat skool toe gestap word deur leerders. En… Continue reading Fietse – Bicycles
