Pragtige geboue en strukture in verwaarlosing en agteruitgang. Soveel prag en praal in die ou geskiedenis. Daar is verdwaalde en verdwaasde inwoners wat daar bly en probeer leef. Ongelooflik die massiewe geboue, al is dit vervalle, was dit eens 'n groot aantrekking en boomryk. Wat se nalatenskap het kommunisme maar veral die vernietigende magsbeheptheid en… Continue reading Georgia’s abandoned sanatoriums (Russia)
