Natuurlik, is daar die misdadigers wat in getalle inkom om veral ouer persone en hul families te verras, aan te val, plunder wat hul kan, aanrand, verkrag en soms vermink, martel en vermoor. Weer eens soos ander gevalle, is daar 'n aandklokreel, maar dit geld net vir sekeres in die land, nie vir die… Continue reading Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020