* Melrose huis het 'n kinkel in die Britse oorheersing, die huis het aan George Jesse Heys, 'n Britse immigrant behoort. Sy pa heet Thomas Heys van Lancashire in Engeland wat in 1840 na Natal ge-emigreer het. George is in 1852 in Durban gebore. Hy is later getroud met 3 kinders, wat ook… Continue reading George Heys, sy goud en Melrose huis
Kategorie: Pretoria Convention 1881
Baron Rosmead (ABW)
Die grootste probleem voor die Anglo-Boere oorloë, was die toesak van "uitlanders of vreemdelinge", wat hul kleims vir goud en diamante kom afsteek het in onafhanklike lande soos die ou Transvaal (ZAR) en Vrystaat. Dis ook hulle wat aangedring het op stemreg en alle ander regte as burger, terwyl hul burgers is van ander lande. … Continue reading Baron Rosmead (ABW)
