* Net soos die H F Verwoerddam (Gariep), speel die P K le Roux (Vanderkloof) dam ook 'n mate van bron van kragvoorsiening aan Suid-Afrika met behulp van waterenergie of hidro-öpwekking. Dit word wêreldwyd en ook in Afrika gedoen. Hidro-ëlektrisiteit word ook waterenergie of waterkrag genoem, wat ’n hernieubare energiebron is. Daar is geen afvalstowwe,… Continue reading P K Le Roux dam: Vanderkloof dam – Water en Elektrisiteit
