Soms word vuurwerke afgevuur, wat honde en ander diere nie net bang maak nie, maar meer aggressief. Nie net is hul reuksintuie skerp nie, maar daar is niks met hul gehoor verkeerd nie. Hul reuksintuie is soms nog skerper as hul gehoor, wanneer gevaar dreig en soms wanneer daar vreemdelinge geruik word, is… Continue reading Troeteldiere: honde – SPCA
