* Wat oorvertel word in die volksmond is nie altyd die waarheid nie. Dit kan nes die hedendaagse geskiedskrywers aangepas word om hul eie geheime agenda te pas en die gruwelike leuens wat verkondig word, te herhaal. Tradisioneel word gesê dat die Nguni volke se voorouers grotendeels vanuit die noorde na Afrika se Groot Mere-streek… Continue reading Different tribes and people in SA Verskillende stamme en volke
