Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA

PRETORIA - Trots swel by almal van ons vir die matriekuitslae van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, vir die begaafde kinders van ons volk.   Die kinders verdien 'n spesiale woord van gelukwensing, sowel onderwysers van die skool en ook die ouers, wat baie opoffer.  En as daar ander skole is, sal dit ook geplaas word,… Continue reading Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA