Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl

* Daar is heelwat ouma's, oupa's, ma's, pa's, ou mense,  dogters en jong kinders wat Emily Hobhouse se pad gekruis het tydens die Anglo-Boere oorlog en Britse konsentrasiekampe,  martel- en helkampe.  Martel en helkamp is en was dit beslis, hulle is sonder voedsel en medikasie gestraf vir die dade wat Engeland en bondgenote gereken het… Continue reading Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl