Die menigte beloftes van die ANC en regering sedert 1994 van onder andere al die toelaes aan werkloses, die uitgawes aan immigrante wat na SA kom, gaan moontlik die verantwoordelikheid van belastingpligtiges word. Laat al hierdie ministers dan voor loop met hul genoegsame bydraes as dit geïmplementeer word. Elke minister en 400 lede van parlement… Continue reading National Social Security Fund (NSSF)