Slaan oor na inhoud

ONAFHANKLIK

Vryheid in Waarheid … Water is Lewe

  • Tuis
  • Kontak

Kategorie: Iceberg – Ysberg

Iceberg alley – Ysbergstraat

02 Maart 2022 volksvryheid3 Kommentaar

Wat 'n belewenis en aanskoulike toneel moes dit nie vir gaste en eienaars op hierdie eilandgroepe, die tiende provinsie van Kanada, naamlik Newfoundland en ook Labrador gewees het om soveel ysberge te kan waarneem nie.  Sommige is so naby, mens kan bykans daaraan raak.   Dis egter groot en stuur soms op rampe af. * Mens… Continue reading Iceberg alley – Ysbergstraat →

Posted in Iceberg - Ysberg, Steller's Sea Eagle

Ysberge – Icebergs

02 Maart 2022 volksvryheid5 Kommentaar

Ysberge of losstukke ys, wat afbreek en daarna smelt as dit seewater bereik wat warmer is as die ys self, is nie net vandag al aan die gang nie, dit gebeur al vir dekades en eeue.   Verseker toe die Titanic so vinnig gesink het, was daar ondersoeke daarna gedoen.  Die see neem heelwat skepe wat… Continue reading Ysberge – Icebergs →

Posted in Iceberg - Ysberg, Titanic
Create a website or blog at WordPress.com
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
  • Subscribe Subscribed
    • ONAFHANKLIK
    • Join 345 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • ONAFHANKLIK
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar