SA Weermag van ouds (voor 1994)

Hierdie manne en vroue verdien medaljes. OOK die wat nie meer met ons is nie. Ons kan waarlik trots wees op wat ons opgebou het – ‘n slaankrag soos min. Is dit hoekom die wat oorgeneem het, alles verwoes het, omdat hulle dit eerstens nie kon baasraak nie en nog minder betrokke wees in sulke… Continue reading SA Weermag van ouds (voor 1994)