Trains in SA – Arson

Misdaad het 'n groot stert van inkomste vir regering en versekerings/medies.   Plus 15% VAT in alle gevalle.  Waar is die veiligheid en beveiliging van al hierdie treinstasies heen, alles was in 1994 in plek?  Destyds was daar selfs 'n Spoorwegpolisie.    Wie wen aan die einde met al hierdie tipe ekonomiese rewolusie en vernietiging?   Al… Continue reading Trains in SA – Arson