Nog een van die regering se oproepe na die ANC stembus. Dit is die regering wat op nasionale vlak die salarisse en lone bepaal, nie die werkgewers nie. Nou met munisipale verkiesings word hard beloof vir verbetering. Daar was in 2021 ook 'n verhoging. Daar word jaarlikse verhogings in elk geval toegepas en heelwat… Continue reading Ramaphosa – Salaries of workers