De Beers myn in Kimberley

* Op 18 April 1860 is die titelaktes op die plaas Vooruitzicht toegeken aan die De Beers broers.    Daar is egter heelwat ander plase wat genoem word.   Dit is nou die area van Kimberley se groot Gat.    Kimberley is bekend vir die groot Gat en is vandag 'n toeriste aantreklikheid.   Van hierdie gebiede… Continue reading De Beers myn in Kimberley