Weermanipulasie

* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie.   Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie

Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

* Indochina, ook genoem (tot 1950) French Indochina of French Indochine Française, die drie (vyf) lande Viëtnam, Laos en Kambodja  wat voorheen met Frankryk geassosieer is, eers binne sy ryk en later binne die Franse Unie. Wat ons vandag Viëtnam noem, was eens deur Frankryk besit en bestuur. Van die laat 1800's tot 1954 was… Continue reading Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

* Kissinger was die hoofargitek van die Amerikaanse oorlogsbeleid in Suidoos-Asië, en het byna medepresidentstatus in sulke sake behaal. Kissinger en Nixon was ook uniek verantwoordelik vir aanvalle wat honderde duisende Kambodjane gedood, gewond of verplaas het en die grondslag gelê het vir die Khmer Rouge-volksmoord. * Henry Kissinger was heelwat betrokke by die bomaanvalle… Continue reading Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger