*Die geskiedenis word heel dikwels herhaal, word feitlik daagliks aan die klok gehang, want dit gebeur in werklikheid rondom ons op alle kontinente. Soms is dit verdraaide en veranderende geskiedenis wat minderheidsvolke gedeeltelik onder protes aanvaar, omdat daar nie 'n ander keuse is nie. Dit raak verskillende aspekte van veral die voortbestaan van etnisiteit… Continue reading Belmont Report 1978: humans
