George Soros was nog altyd op ons horison, sedert die jare 1980's al toe hy die Black Sash gefinansier het. Zille en haar ma was hierby betrokke. OSF.SA. Hy is 'n vyand en was nog nooit 'n vriend van ons volk nie. Beslis ook baie ander lande. Moontlik liberaal verligte vriende soos FW, Pik, Roelf,… Continue reading Soros planne – OSF.SA Monsanto
Kategorie: 1918 Oorlog en Vrede: Europa
11 November 1918 Wêreldoorlog
Stilte na die Oorlog, waar die nagevolge nooit regtig beskryf kan word. Die ellende van so 'n oorlog word vasgebrand in geheues. Enige Oorlog is niemand se speelmaat nie, daar is altyd hartseer en soms meer as een land en nasie (verskeie volke) betrokke. Hartseer omdat baie gegroet het sonder om terug te keer. Dankie… Continue reading 11 November 1918 Wêreldoorlog

