Globale menseregte skendings wreedaardige skandale

*

Welbekendes en onbekendes, deel in hierdie groot gedekte feesmaal van hul bloedige lewenskulture wat hul vir jare regoor alle kontinente, geniet.   Moord orgies.  Dit is bykans onmoontlik om dit te verwerk, veral die slagoffers en families.  Die onmenslike dramas wat ontvou, die opbou van omstandighede buite die beheer van elke samelewing op elke kontinent en land, wat diep bloedige wonde, die res van ons stom en verwese, agterlaat.   Sommige regerings, politici, wat hul hande diep indruk in die onmenslike wrede misbruik van alle geld magte, elke pennie in hul eie guns gebruik om die feesmaal ten volle te geniet.   Hoe meer hulle het, hoe meer suig die bloedsuiers om hul onversadigde drange te probeer stilmaak.  Terwyl hul eksperimente globaal versamel, word hul drange nooit stilgemaak nie.    Moord en bloed, angsgille, pyn en martelings om te vermoor.  Dit is groter as wat ons dink dit is.  Woorde is min, gedagtes het miljoene fases …

Democrats request 'urgent' review of unredacted Epstein files to evaluate  DoJ compliance – as it happened | Jeffrey Epstein | The Guardian

*

Ongekende wreedheid, barbaars vir elke waarnemer wat wag om misbruik en gebruik te word.   Gesamentlik vorm hierdie die toeloop van onwelkome optredes, die skandaal wat geen grense ken nie.

Waar het alles begin, wanneer en hoe?   Niemand weet nie, maar dit is al lankal aan die gang.

Dit is nie net op die eiland nie… verseker – moontlik in laboratoriums wat alles vooraf getoets is.

Laboratoriums wat die euwel van alle kwaad geword het.   Daar is baie sulke plekke.

Jeffrey Epstein estate reaches $105 million settlement with US Virgin  Islands | CNN

Sommige weet nie en kan niks verklaar nie.   Ander wil nie weet nie en kyk ander pad.

Leon
Epstein beeldmateriaal

https://www.youtube.com/watch?v=ONWGJdqy8dc

The latest files released by the Department of Justice showed Epstein maintained close contacts with elite figures long after his conviction on sex crime charges. Now, two individuals, one in Hollywood and a billionaire head of the Hyatt hotels chain, are facing consequences

https://www.youtube.com/watch?v=wpppWsK_1Ds

*

South African Julliette Bryant has opened about her very first encounter with convicted sex offender Jeffrey Epstein the in mid-2000’s.

*

Zorro estate

The New Mexico State House “is concerned that the failure to investigate the alleged criminal activity at Zorro ranch and the risk of potential consequences of that activity continue to affect the safety and welfare of the state and that continued legislative inaction threatens public confidence in state government,” the Bill said. It was co-sponsored by two Democrats, Andrea Romero, who represents Santa Fe, and Rep. Marianna Anaya; and two Republicans, Rep. Andrea Reeb and Rep. Bill Hall.

New Investigation Launched into Epstein's Zorro Ranch. Here's What We Know  | TIME

https://time.com/7379228/epstein-zorro-ranch-investigation/


Zorro Ranch
https://www.reuters.com/video/watch/idRW607717022026RP1/

WIE IS HULLE WAT HIERAGTER SIT EN DIE VOORDEEL GETREK UIT DIE VERWOESTE LEWENS VAN VERAL JONG MENSE

DARK SIDE OF ZORRO RANCH
https://daftarsekolah.spmb.teknokrat.ac.id/2026/02/the-mystery-of-zorro-ranch-what-the-files-disclose/

https://crossroadsreport.substack.com/p/report-of-two-foreign-girls-killed

https://www.stuff.co.nz/nz-news/360937027/us-official-demands-investigation-bodies-buried-hills-epstein-ranch

*

Victims – only a few mentioned here, there are hundreds maybe thousands

https://www.youtube.com/watch?v=oTKjJhRFvv4

South Africa

US Justice Department records detail Jeffrey Epstein’s links to South Africa, including references to business contacts and efforts to recruit South Africans staff and models. There is no indication that the business figures named were involved in wrongdoing. The files place South Africa within Epstein’s broader international network. Daily Maverick senior journalist Rebecca Davis explains.

https://www.youtube.com/watch?v=Ke_hrTDP72U

The current state of the Jeffrey Epstein files has ignited a political and legal firestorm, as millions of pages released by the U.S. Department of Justice continue to expose connections involving Jeffrey Epstein, Ghislaine Maxwell, Bill Clinton, Donald Trump, Prince Andrew, and numerous unnamed politicians, billionaires, academics, and foreign officials, many of whom remain shielded by aggressive redactions. Members of United States Congress have publicly criticized the DOJ for withholding names, arguing that the Epstein document dump fails to meet the transparency requirements mandated by federal law, particularly as evidence continues to surface involving surveillance systems, hidden cameras, flight logs, island staff, and alleged blackmail operations. The controversy intensified further as Pam Bondi entered the spotlight amid broader debates over prosecutorial discretion, redaction standards, and accountability, with critics questioning whether political considerations are influencing how the Epstein files are being released and framed. As the DOJ, federal courts, and lawmakers clash over disclosure, the Epstein case remains one of the most explosive intersections of crime, power, and secrecy in modern American history—fueling ongoing scrutiny from journalists, legal analysts, and the public alike.

https://www.youtube.com/watch?v=w75a4A_BnpI

Networks of Epstein

https://www.youtube.com/watch?v=578CD1LEp3o


*

INLIGTING WORD OORSTROOM OP DIE INTERNET DEUR EPSTEIN EN AL DIE LêERS, WAAR IS DIT AL HIERDIE JARE VERSTEEK OF WEGGEBêRE?

NOG MEER INLIGTING

Heelwat ringkoppe, mans, vrouens en hooggeplaastes speel saam en deel die glinstering van bloedbevlekte hande.   Dit is nie net geld wat betrokke is nie, maar dit is deel daarvan.   Hulle werk saam mekaar en so word sindikate gevorm om ook deel te vorm van die skandaal wat hulle dink verewig verbloem sal bly.   Hul spyskaarte bestaan uit spesiale benaminge wat die werklikhede probeer wegsteek – iets soos pizza of warm brakke.

DIE WAARHEID – WAT GEBEUR MET HULLE WAT AGTER DIE SINDIKAAT NETWERK SIT?

hulle moet weggesluit word, hulle vernietig lewens, pleeg moord met martelings

Daar is al miljoene beeldmateriaal en bladsye bekendgemaak oor wêteldwye orgies wat al dekades net as sameswerings of boosaardige kwaadwilligheid beskou is.   Nie alles wat altyd in die media verskyn is waar nie, daar moet soms gesif word.     Nie alles is altyd sameswerings nie, maar die waarheid, wat die groot koppe wat diep betrokke is, eenvoudig as kwaadwillig beskou.   Soms word aanvalle en moorde eenvoudig as onwaarhede beskou wyl dit indirek met alles verwant is.   Die teikens is meestal ongewapen of eenvoudig nie sterk genoeg om hulself te verdedig of om alarm te maak nie.   Die is die magtiges, die wat in beheer is, regeer, wat die minder gemagtigdes of selfs dink hulle is nie goed genoeg nie, teiken en laat verdwyn.   Die wat verdwyn word stilgemaak asof so ‘n lewe nooit bestaan het nie.

Dit is ‘n bose kringloop wat nie ‘n begin of einde het of ken nie.   Wat is die uiteinde hiervan as dit nie gestop word nie.   Niemand wil alles hardop uitspreek nie, want vervolgings is oral aan die orde van die dag.   Die tentakels hiervan loop vir jare en word gevoed deur die welbekende heersers wat meesters is op die gebied van heerskappye en meestal vals koninkryke.   Betrokke persone skuil agter maskers en vals fronte.

Dit sny deur veral die jonger geslagte wat een opgewondenheid en verwagtinge gekoester het maar binne dae ontbloot word wat die werklikheid is van daardie diepgewortelde skaapagtige verwagtinge.   Die sieldodende stryd om weg te kom van ‘n bloedige slagveld van afgevrete beendere en leeggesuigde organe.   Dit laat hare rys en ‘n herhaling van dit wat die voorgeslagte van die Boere volk moontlik deurgemaak het, na ‘n kindertuin partytjie lyk.

Die ontnugtering maak van ‘n jong onskuldige persoon oornag soos ‘n sywurm voel.   Gevangene in hulself om hulself toe te spin in ‘n haatdraende bondeltjie kokon wat net deur hulself losgemaak kan word, maar eeder binne te bly.  Die boosaardige wreedaards dink hul het die hef in hande om die jonger sagte teikens te vernietig.   Met sagte teikens en breine te smokkel, word jong lewens vernietig.

Ouer gardes wat aangeval, gemartel en gemoor word om opgekap te word, opgevreet te word.

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Mensehandel –  SA, Afrika en ander lande

Gemene delers en onderdruktes

*
Lees gerus hierdeur
READ MORE:

 

The Department of Justice today published over 3 million additional pages responsive to the Epstein Files Transparency Act, which was signed into law by President Trump on November 19, 2025.     More than 2,000 videos and 180,000 images are included in today’s additional publication. Combined with prior releases, this makes the total production nearly 3.5 million pages released in compliance with the Act.

https://www.justice.gov/opa/pr/department-justice-publishes-35-million-responsive-pages-compliance-epstein-files

https://www.justice.gov/epstein

UK

Parliament’s upper chamber is in the spotlight after former U.K. ambassador to Washington Peter Mandelson was forced to resign as a member of the Lords because of his friendship with the late sex offender.

Britain House of Lords


https://www.2news.com/news/national/tremors-from-the-epstein-files-rattle-the-age-old-foundations-of-britains-house-of-lords/article_4d4881f9-aca2-5c26-a407-fc5eb288cb73.html



Independent United Nations (UN) human rights experts say the large‑scale release of documents known as the Epstein Files contains disturbing and credible evidence of what may amount to a global criminal network involving the systematic sexual abuse, trafficking and exploitation of women and girls.

https://www.channelafrica.co.za/channelafrica/news/un-experts-warn-epstein-files-reveal-evidence-of-possible-crimes-against-humanity/

https://thetruthaboutcancerofficial.substack.com/p/the-epstein-files-exposing-satanic?fbclid=IwY2xjawQCX7hleHRuA2FlbQIxMABicmlkETI0eHpMcHNsV3RGM1V5NHIzc3J0YwZhcHBfaWQQMjIyMDM5MTc4ODIwMDg5MgABHs-cnFj5wea48fBfRxU75FW29i54a4UH4bfeAGMUjWcjzcNq76FmbTP4CLfE_aem_PvpZu6KxAJ9kvloa4LVOnQ

Lewe hulle en hoe?  Waarskynlik lewe hulle ‘n luukse lewe en het dit wat hulle gedoen het, nog nooit ophou bestaan nie.

https://www.youtube.com/watch?v=-i6N24eT9KU

*

Aan die einde is dit ‘n spieëlbeeld van elke onversadigde en bloeddorstige lewe, wat die oordele van ‘n Lewendige Vaderhand sal konfronteer.     Die hiernamaals, vir die spul wat nie daaraan glo nie, sal alles verloor as die werklikheid gaan intree.

Die wakende reuse van ouds sal nog met groot bewing wakker gemaak word om te versamel wat aan hulle behoort.

Die stemme en liggame wat nie kon terugpraat of terugveg, sal uitroep.

KLIPPE SAL UITROEP

Skakels geplaas van internet en webtuistes

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar