*
Pariah states are states that are considered expelled because of their government. Anyone who does not abide by international rules or refuses to cooperate with the international community in wide areas must expect sanctions. This map shows countries that are either currently labeled as pariah states, or were formerly labeled as pariah states by the international community. Transnistria wants to be independent, but its ‘part’ a district of the Republic of Moldova.

*
The term pariah state is closely related to the word “rogue state” coined by George W: Bush. Unlike rogue states, pariah states do not have a fixed definition, but only characteristics that indicate possible violations. These include above all the production and use of weapons of mass destruction, the toleration of terrorism, a lack of freedom of expression and democracy, and the violation of human rights. Unlike rogue states, a pariah state does not necessarily pose a threat to other states. Instead, the grievances are often directed only against one’s own population.
*
Transnistria’s name is Romanian and means “beyond the river Dniester” (Nistru).
By ethnic composition, the population of Transnistria was distributed as follows: Russians – 29.1%, Moldovans – 28.6%, Ukrainians – 22.9%, Bulgarians – 2.4%, Gagauzians – 1.1%, Belarusians – 0.5%, Transnistrian – 0.2%, other nationalities – 1.4%. There are plus minus 450000 people in the region.
Transnistria’s mineral resources primarily include industrial minerals like gypsum and limestone, and its economy is centered on iron and steel production. There are also smaller deposits of other minerals, such as lead and zinc ores, pyrite, and chalcopyrite

Georgia, Iran, Northern Cyprus, Uganda and Venezuela are also often mentioned. What most definitions have in common is that states such as China and Cuba are often discussed, but are never excluded as pariah states. The “Republic of China” (so Taiwan) also appears occasionally. In addition to the states considered to be independent, individual territories are also considered to be expelled. These include in particular Abkhazia, the Republic of Nagorno-Karabakh, Somaliland, South Ossetia and Transnistria.
https://www.worlddata.info/pariahstates.ph
https://military-history.fandom.com/wiki/Pariah_state
*
https://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/22924/Complete.pdf?sequence=8
*
Daar is inderwaarheid geen definisie vir die bestaan van sulke tipe lande nie. Hulle wil hul eie regeringstelsel uitoefen en in beheer was van sake. Hul verkies om nie onderdanig te wees aan enige ander owerheid of lande wat hulle omring nie. Dit word vermeld in artikels dat hierdie tipe lande nie regtig saam wil werk met ander lande of selfs organisasies soos die Verenigde Nasies. Wat is die probleem regtig aan die einde as ‘n volk net hul vryheid soek en niks meer nie. Lidmaatskap tot internasionale organisasies is normaalweg vrywillig, dus, is dit effe teenstrydig as ‘n land in so ‘n geval nie wil deel hê aan enige ooreenkomstes wat deur die VN of wereldlede bepaal word.

Nie almal, nie eers al die lidlande van die VN, stem saam met ander lande of selfs die Verenigde Nasies se ooreenkomste wat hulle opstel nie. Sou hulle nie wil saamwerk met Internasionale organisasies nie, word hul gedreig met sanksies, en myns insiens word sulke lande afgepers om wel lid te word.
Sulke state word vinnig as ‘skelmstate’ gedoop. Net sodat die volk wat daar woonagtig is, dood te druk sodat hulle nie moet voortbestaan nie. Volksuitwissing word soms so ontken as daar misdade en moorde is. Praat van skelm wees. Die grootste bekommernis is al hierdie lidlande van die Verenigde Nasies het triljoene rande se korrupsie en misdaad en moord aanklagtes teen hulle. Wat maak hierdie lidlande heilige koeie om dan aan ander wat hulself wil regeer, te gaan voorskryf as hul hul eie landgenote uitbuit en vernietig met sindikate, misdadigers en moordenars.
Geen land word op internasionale front aangespreek of selfs regeringsleiers, word juis vervolg deur internasionale organisasies vir al die misdaad, korrupsie en moorde nie. As sulke lande, wat vry wil wees, verkies om op hul eie te opereer, watter bedreiging hou dit vir enige van die 193 lidlande van die Verenigde Nasie in?
Daar is tog baie klein landjies wat dieselfde bedryf en wat ook nie deel is van die Verenigde Nasies nie. Hoekom word daar soms altyd voorskrifte uitgehaal as sommige volke hulself wil regeer.
Dit geld tog ook vir ‘n land soos Switzerland en enige ander land wat nie deel vorm of lidmaat wil wees van die Verenigde Nasies nie. Wie het al ooit Switzerland met sanksies toegepak? Daar word vinnige planne beraam om Rusland en ander lande met sanksies te oorweldig. Om lande te dreig met sanksies is nie gesond as lande die reg het om oor hulself te besluit en te regeer. Hoe het al die lidlande dan onafhanklikheid verkry, heelwat is en was ook deel van ander lande of meerderhede wat hulle onderdruk het. Om lande te dwing vir lidmaatskap, is niks anders as manipulasie en viktimisering nie.
https://www.iamexpat.ch/expat-info/swiss-news/why-did-switzerland-only-join-united-nations-2002
https://www.un.org/en/about-us/member-states
*
Beeldmateriaal – hoe gaan dit in die streek, Transnistria. Daar was voorheen heelwat oorlog gemaak onder die Sowjet unie.
http://Transnistria: Caught between Russia and the EU
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*