Cape Vulture:The Largest South African Raptor

*

CAPE VULTURE -ENDANGERED

English: Cape Griffon Vulture, Cape Vulture, Kolbe’s Griffon
AFR: Kransaasvoël
Die Krans Aasvoël is Suider-Afrika se enigste endemiese aasvoël spesie en alhoewel hierdie aasvoël spesie waarskynlik die mees bestudeerde aasvoël in Afrika is, daal hulle getalle nog steeds.

*

Die Kaapse Aasvoëls is unieke roofvoëls in dat hulle sosiale voëls is, en vorm groot broei kolonies, mens kan tot 600 broeipare op ‘n enkele krans teë kom. Hierdie sosiale gedrag en gevolglike omgewing interaksie, plaas die voëls in hoë risiko van massa-vergiftiging deur middel van vergiftigde karkasse, waar meer as 300 voëls op ‘n slag kan eet.

Daarbenewens het aasvoël restaurante gelei tot ‘n ongewone voël- en menslike interaksie waar dit moontlik is vir die onbedoelde gifstowwe soos diergeneesmiddels ook uiteindelik in die aasvoël voedselketting beland. Hierdie situasie kan ly tot die uitwissing van ‘n groot deel van die oorblywende voëls in ‘n kort tydperk, as dit nie versigtig bestuur word nie.

Die Aasvoël-Program (VulPro), gestig in 2007, is daarop gemik om die voortdurende agteruitgang van die Kaapse Aasvoël populasie te stop. Gefokus deur die hele Suider-Afrika, saam met die Kaapse Aasvoël Werk-groep van die Endangered Wildlife Trust en sy medewerkers, is VulPro se missie om die toonaangewende aasvoël bewarings program te wees vir die bevordering van kennis, bewustheid en innovasie in die bewaring van die Afrikaanse aasvoël bevolkings tot die voordeel en welstand van natuur en die samelewing.

Die Magaliesberge is die tuiste van die vierde grootste kolonie van Kaapse aasvoëls, wat 12% van die totale bevolking is. Die grootste kolonie is naby Thabazimbi op Kransberg in die Marakele Nasionale Park, en maak 20% van die bevolking op. Die tweede en derde grootste kolonies is in die Limpopo-provinsie in Blouberg Natuur Reservaat en Manoutsa naby Hoedspruit onderskeidelik. Na die 2011 tellings van al die kolonies in Suider Afrika, staan die bevolking op ongeveer 2400 broeipare, in vergelyking met die vorige jaar se raming van 2900 pare.

*

Restricted to southern Africa with main colonies in South Africa and Botswana. They are now extinct as a breeding species in Namibia, Zimbabwe and Swaziland. Approximately 10 000 individuals’ left and 4000 breeding pairs. Breed and roost on cliff face ledges.

http://www.vulpro.com/about/vultures-of-southern-africa/

***

They often feed in large groups, mostly on freshly dead animals. There does not seem to be a set breeding season but it takes place mainly between March and January. They nest on cliff ledges in communities of at least 6 pairs. The nest can vary from elaborate with lots of vegetative matter to almost bare with just a few sticks.    The female lays one egg which both parents incubate over a period of 57 days. The nestling period is between 125 to 171 days, but the young bird is dependent on both adults for food for up to 221 days. The young birds normally form groups to forage and roost some distance from their breeding sites. Interactions between the different populations therefore do occur.

***

Cape Vulture:The Largest South African Raptor – Wildlife Documentary

Image result for Cape and Bearded Vulture colonies in eastern cape  youtube

***

The Cape griffon or Cape vulture (Gyps coprotheres), also known as Kolbe’s vulture, is an Old World vulture in the family Accipitridae. It is endemic to southern Africa, and is found mainly in South Africa, Lesotho, Botswana and in some parts of northern Namibia.

***

Cape Vulture – South Africa

***

Oos-Kaap – Eastern Cape (Balloch)

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

2 gedagtes oor “Cape Vulture:The Largest South African Raptor”

Lewer kommentaar