Simpatie aan Hoërskool Driehoek op Vanderbijlpark se leerders, ouers en vriende vanaf Laerskool Arboretum in Richardsbaai. Diegene wat ‘n geliefde verloor het, mag Sy Liefde, Vertroosting, Krag en Sterkte jul omarm en versterk. Diegene wat seergekry het – mag Hy julle versterk en ten volle genees – Hy is ons groot Geneesheer. Bid vir ons kinders.

Sympathy to all the learners of Hoërskool Driehoek at Vanderbijlpark, their parents and friends from Richards Bay Primary School Arboretum. Those who have lost a loved one and those in pain, may He embrace and strengthen you with His love, comfort, strength heal completely. You are in our prayers.

Met dank aan Arboretum Laerskool in Richardsbaai.