Maak dit lewenslank vir albei van hulle wat 'n onskuldige kind ontvoer, vir 'n paar sente en veral dwelms. Hierdie tipe misdadigers is dieselfde as moordenaars en verkragters, hulle moet swaarder gestraf word en alle regte in tronke moet van hul verwyder word. Hulle moet geen regte hê nie. Watter reg het… Continue reading Tharina Human, Laetitia Nel and Pieter van Zyl – Amy Leigh