Poland beoog om skadevergoeding van Duitsland te eis - dit kan nou sekerlik nie 'n te aangename eis wees nie, maar 'n welkome eis aan die nasate sowel die land self wat hulle tydens die oorlog verloor het. Is interessant hoeveel Duitsland vandag vir invloei van immigrante doen in al die EU lande doen, maar… Continue reading Poland and Germany