Annette Kennealy – Louis Trichardt

  Soos baie slagoffers is daar soveel familie en vriende wat agterbly en hartseer moet verwerk by 'n oop graf - onsinnige terrorisme.   Elke moord is 'n moord te veel, maar duidelik pla dit nie die regering nie.  Vir hulle is dit ekstra inkomste.  Sterkte aan die naasbestaandes en families asook vriende. The brutal killing… Continue reading Annette Kennealy – Louis Trichardt