Terroriste wat wonings onwettig betree is nie daar vir 'n koppie tee of glas wyn nie. Dis ook nie gewone misdaad nie en nog minder is die terroriste honger, behalwe om dood te skiet. Sterkte aan die familie en gebede vir algehele herstel. A Father of two was shot six times yesterday in a home… Continue reading Ernstige aanranding Pretoria Noord
