Spekboom – Portulacaria afra / Porkbush

Immergroen en eetbaar - Die eerste blankes wat hierdie deel van die Ooskaap ingekom het, was jagters wat reeds in 1702 hier in die Sondagsrivier vallei kom olifante jag het. Vyftig jaar na die koms van Jan van Riebeeck na die Kaap was die vallei dus al bekend vir sy olifante – alles te danke… Continue reading Spekboom – Portulacaria afra / Porkbush