Atlantis parkie: R12m – 2017

  Atlantis park - Hoe kan 'n parkie oor die R12 miljoen gekos het?  Dit is in 2017 opgerig en is vandag slegs 'n "gangster paradise" waar "drugs" gesmokkel word.  Feitlik alles het eenvoudig net verdwyn, toerusting beskadig en eenvoudig weggedra.  Volgens munisipale amptenare word alle parkies verwaarloos en gevaarlike sones vir smokkelaars.   Daar kan… Continue reading Atlantis parkie: R12m – 2017