* Die gesogte berg, Tafelberg beskik oor sy eie natuurlike windturbines as dit so genoem kan word. Turbines en wind energie wat vog inwaai oor die gebied en verder die binneland ingevoer word deur haar masjestieuse kragtige netwerke in die lug. Hierdie winde veroorsaak 'n daaglikse verandering wat in die lug plaasvind. Die bure,… Continue reading Tafelberg se natuurlike windturbines
