8 Januarie 2019 - Sowat 15 min. oor 9 vanoggend het twee passasiers treine gebots by die Mountain View treinstasie, talle passasiers beseer en van hul dood, groot getal noodvoertuie op toneel en paaie rondom stasie gesluit, vermy die omgewing. Twee treine het met mekaar gebots, albei op weg na Pretoria vanaf Mabopane en by… Continue reading Trein ongeluk Pretoria