Montana in Amerika het meer as net 'n spookdorp om te wys. Ou geboue, huise, meubels, eie boustyle - restourasie is puik gedoen op Garnet. Dis so jammer dat ons eie ou goud of ander myn-dorpies so tot niet geplunder, afgebreek, afgebrand en nie bewaar word nie. Dit kon net ekstra toeriste aantreklikhede gebied… Continue reading Montana – America
