Die waarheid is die belastingbetalers moet heeltyd betaal en probeer oorleef terwyl die regering net al meer en meer vat. Hoe meer hulle vat hoe meer korrupsie is daar op topvlakke. Hoe meer geld geneem word uit die bydraers om die land op te hef, hoe meer word immigrante, onwettiges en werkloses gebruik om terreurdade… Continue reading Opinie – Begroting
