Niks is onmoontlik nie, en as mens die volgende artikel lees dan gebeur daar nog steeds baie groot wonderwerke en mediese deurbrake wat gemaak word na breinbeserings of enige ander tipe van beserings. Sy was maar 32 jaar toe die ongeluk in 1991 gebeur het en sy 'n ernstige breinbesering opgedoen het wat haar… Continue reading Ontwaak na 27 jaar koma – breinbesering