As sommige diere baie dik jasse dra, moet mens weet dit kan baie koud raak in hul omgewing. Hulle vertoon sterk en groot. Die baie lang hare verraai dit ook en is om die groot diere teen die koue te beskerm. Dit vertoon uitstekend en is pragdiere wat net op sekere plekke voorkom. Ons as… Continue reading Dikvellige Habitat
