* Die Britte het wetgewing in 1809 in plek gestel rakende die dra van pasboekies, veral onder slawe en werkers. Dit was nooit die sogenaamde 'apartheidsregering' van 1948-1994 wat dit ingestel het nie. Selfs die Boere en Boere republieke was nie hiervoor verantwoordelik nie. Daar was heelwat misdaad in die Kaapkolonie veral, en die owerhede… Continue reading Pass Laws – British colony 1797
