*
Daar word heelwat bespiegel oor hoe Stonehenge, die Groot Piramides van Giza, Sacsayhuaman-vesting en ander antieke monumente gebou is. Kundiges en wetenskaplikes glo dat in sommige gevalle werkers van tienduisende nodig was bloot om die massiewe klippe na die konstruksieterrein te verskuif en in plek ‘n rusplek met betekenis vind. Die Koraalkasteel en die man agter die verhaal is van Latvia afkomstig wat op 25 jarige ouderdom ‘n teleurstelling moes verwerk en sonder geliefde voortgaan. Dit staan ook as ‘Rock Gate Park” bekend.

*
Die groot steengebou is geheel en al uit klip opgerig, wat Leedskalnin self gegrawe, gesny en opgerig het. Dit is gebou van reusagtige blaaie, waarvan sommige tot 30 ton weeg. Deur agt-en-twintig jaar se eensame werk, en met slegs die hulp van eenvoudige gereedskap van Edward se eie ontwerp – ‘n takel en kettinghyser gemaak van ou telefoonpale – het sy Koraalkasteel later ‘n werklikheid geword.

Een van die meer wonderbaarlike kenmerke van Coral Castle is die nege ton klipblok wat as ‘n hek by die ingang van die kasteel gebruik word.

In plaas daarvan om sy geheimsinnige boumetodes met die wêreld te deel, het Leedskalnin alle pogings aangewend om die geheim agter sy klipbewegingsprestasies te beskerm. Baie het oor sy proses bespiegel, maar niemand kon die oënskynlik moeitelose beweging van sulke groot klippe herskep nie.
Volgens een legende het kinders een nag op Leedskalnin gespioeneer en gesien hoe groot klipplate soos “waterstofballonne” in die lug sweef.

Leedskalnin was ontwykend tydens ondervraging oor die maak van Koraalkasteel. Hy het beweer dat hy tegnieke besit wat eens deur antieke bouers bekend was – tegnieke soos dié wat gebruik is om die groot Egiptiese piramides te bou. Hy het selfs tergend verwys dat die metode redelik maklik was, sodra jy die geheim geweet het.
Daar word beweer in artikels dat Leedskalnin nooit aan sy Coral Castle gewerk het nie,. Daar was genoem dat bure ‘n vreemde lig in sy werkswinkeltoring met vreemde sang laat in die nag gesien en gehoor het. Dis moontlik ‘n raaisel watter tipe tegnologie Leedskalnin gebruik het en hoekom hy so ‘n wonderbaarlike ontdekking geheim sou wou wegsteek? Het hy oor dieselfde bougeheime besit wat in die antieke wêreld gebruik is? Vir sommige mag daar dalk ‘n paar leidrade nagelaat gewees het.

Die konstruksie van Coral Castle is deurspek met misterie. Hoe kan een persoon meer as 1100 ton groot klipplate verskuif wat nodig is om hierdie massiewe struktuur te bou? Terwyl Leedskalnin nooit sy bougeheime uitdruklik bekend gemaak het nie, het hy wel geskrifte agtergelaat wat ‘n reeks eksperimente met magnete voorgestel het, wat daarop dui dat sy metodes deur studie van die aarde se magnetiese velde gekom het.
Het Leedskalnin, soos sommige beweer het, ontdek hoe om swaartekrag te oorkom?
*
Die Koraalkasteel en bou daarvan … antieke metodes .
*
Die Koraalkasteel
*
*
*
Leedskalnin was evasive when directly questioned about making Coral Castle, but he claimed to possess techniques once known by ancient builders—techniques like those used to construct the great Egyptian pyramids. He even teasingly referenced that the method was quite easy, once you knew the secret.
It is said that Leedskalnin was never seen working on his Coral Castle, though neighbors reported a light in his workshop tower accompanying strange singing late into the night. What sort of technology did Leedskalnin use and why would he want to keep such a miraculous discovery a secret? Did he in fact possess the same building secrets employed in the ancient world? We are merely left to speculate, as Leedskalnin offers only the clues of the structure itself, taking the methods for building it to his grave.
Yet, instead of sharing his mysterious building methods with the world, Leedskalnin made every effort to protect the secret behind his stone moving feats. Many have speculated on his process, but no one has been able to recreate the seemingly effortless movement of such large stones. According to one legend, children spied on Leedskalnin one night and witnessed large stone slabs floating in the air like “hydrogen balloons.”
Bronne en ander inligting
https://www.ancient-origins.net/unexplained-phenomena/overcoming-gravity-enigma-coral-castle-005051
[…] Koraalkasteel […]
LikeLike