Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

*
Hou Spanje moontlik die geheim van Atlantis in haar binnekring en gebiedswaters, as die stad wel bestaan en gesink of oorstroom is.   Niks is onmoontlik nie.    Die Sahara woestyn wat nie ver hiervandaan is nie, was ook nie altyd so ‘n groot woestyn nie, maar groen.   Iets moes dit verander het.   Natuurrampe, aardbewings en vulkaniese uitbarstings het al baie bekende stede verwoes.

*

Die aanslae van groot wêreldheersers wat oorlog met mekaar gemaak het, om mekaar se gebiede te beset, kon dit ook veroorsaak het met atoom of nog meer gesofistikeerde wapentuig soos wat tans in die midde ooste aan die gang is.

Atlantis is nie noodwendig in een land nie, maar het moontlik wyer gestrek, omdat lande soms groter en anders genoem is onder spesifieke heersende ryke.  Soms is stede gebombardeer en so geruïneer, dat van die ou geboue herbou is of selfs bo-op ‘n gebreekte stad gebou is as ‘n nuwe stad.   Of dit het eenvoudig onder die water en sand gaan wegkruip.

Heelwat navorsing vind steeds plaas as dit by die soektog na die bestaan van Atlantis kom.   Die sterker stroom van indiepte navorsing word kort kort meegesleur in verskillende lande, en heelwat breine word ingespan wat op die antieke geskiedenes gefokus is.   Heelwat reken dis onder die sandduine van die Sahara is, of in Spanje of ander eilandgroepe wat reken dis daar.    Dit is en bly ‘n interessante onderwerp om oor die ou antieke stede op te lees en te wonder oor daardie inwoners, hul gedrag en hoe hulle sulke geboue kon oprig en selfs in stand hou.    Hoe diep is hierdie stede begrawe, want baie opgrawings gaan diep in die aarde se boeg?

Hoe was ou antieke stede en dorpe se  kommunikasie middele en wyse van vervoer oor groot oseane en breë riviere, wat ook moerasgebiede hierby insluit.

*

Heelwat geskiedkundiges of kenners meen dat dit net ‘n mite is en dat dit in iemand se droomwêreld bestaan.   Navorsers by die private satellietbeeldings firma Merlin Burrows is van mening dat hulle bewyse gevind het dat die terreine in werklikheid gebou is deur ‘n geheimsinnige antieke volk bekend as die Atlantiërs.

Atlantis is opgeteken in die geskrifte van die Griekse filosoof Plato, wat in 400 vC ‘n gevorderde eilandbeskawing beskryf het wat ‘n groot maritieme ryk regeer het, sowat 9 000 jaar voor sy eie era.   Die stad Atlantis in die middel van hierdie ryk is beskryf met ‘n enorme hawemuur, groot ingangpilare, ‘n tempel vir die god Poseidon en massiewe sirkelvormige stukke grond wat deur die Atlantiërs uitgekap is om op te woon.

Daar word vermoed dat ‘n rampspoedige natuurramp, soos ‘n vulkaniese gebeurtenis en tsoenami daarna, uiteindelik die Atlantiërs uitgewis het en hul nalatenskap aan legende oorgedra het.  Wetenskaplikes het nog nie voldoende bewyse gevind dat Atlantis bestaan het nie.   Baie geleerdes glo dat Plato die storie uitgedink het as ‘n manier om sy filosofiese teorieë aan te bied.

Antieke ruïnes wat met behulp van satellietbeelde ondersoek is, lewer bewyse dat die stad se groot hawemure eens in die suide van Spanje gestaan het, sê die kenners.

Baie van die terreine wat deur die span bestudeer is, was reeds aan argeoloë bekend, en word vermoed dat dit deur die antieke Romeine en Grieke gebou is.

Die stad Atlantis is deur Plato beskryf, dit het onder meer ‘n enorme hawemuur en groot ingangpilare gehad. Dit het ‘n tempel vir die god Poseidon gehad en massiewe sirkelvormige stukke grond wat deur die Atlantiërs uitgekap is om op te woon. Plato het geskryf dat hierdie muur ’50 stadia lank’ was, wat dit ongeveer vyf-en-‘n-half myl lank sou maak.

Ondersoeke in Doñana lei tot die gevolgtrekking dat daar twee natuurrampe (tsoenami’s) was wat die eilande en droë gebiede laat sink het, waarvan een omstreeks 1500 vC en die ander 200 nC gebeur het. Daar is ook bewyse van ‘n tsoenami-gebeurtenis in die Bybel.’

Alhoewel sommige geleerdes glo dat Atlantis ‘n mite is, beweer Merlin Burrows dat hul ontdekkings eens en vir altyd sal bewys dat die verlore beskawing bestaan het. Maritieme historikus Tim Akers, hoof van navorsing by Merlin Burrows, het gesê dat hulle nie net Atlantis ontdek het nie, maar ook gevind dat die mense ongelooflik gevorderd was. Hy het gesê ‘laboratoriumontleding’ van materiaal wat uit Spanje herwin is, het bewyse getoon van ‘n tipe sement wat nie voorheen gesien is nie, sowel as antieke gevorderde metallurgie. ‘n Groenerige blou patina is gevind wat sommige van die ruïnes bedek wat deur toetse getoon het dat dit ‘n ou kombinasie van metale is.

Plato beskryf in detail ‘n patina op die geboue en strukture van die stede en tempels waaruit hierdie kompleks bestaan. ‘Ons het duidelike bewyse verfilm en het monsters versamel wat wetenskaplik getoets is in ‘n laboratorium in Modena, Italië, wat gebruik word om antieke Romeinse vondste te toets. “Die resultate van die toetse bewys die ouderdom van die vondste is ouer as Romeins of Grieks, en dat hulle meer gevorderd was.”

*

Now researchers at private satellite imaging firm Merlin Burrows claim to have found evidence that the sites were in fact built by a mysterious ancient people known as the Atlanteans.

Atlantis was recorded in the writings of Greek philosopher Plato, who in 400 BC described an advanced island civilisation that ruled a vast maritime empire, some 9,000 years before his own era.

The city of Atlantis at the centre of this empire was described as having an enormous harbour wall, huge entrance pillars, a temple to the god Poseidon and massive circular pieces of land carved out by the Atlanteans to live on.

It is thought a cataclysmic natural disaster, such as a tsunami or volcanic event, eventually wiped out the Atlanteans, consigning their legacy to legend.

Scientists are yet to find conclusive evidence that Atlantis existed. Many scholars believe Plato invented the story as a way to present his philosophical theories.

Ancient ruins examined using satellite imagery provide evidence that the city’s huge harbour walls once stood in southern Spain, the experts say.     Many of the sites studied by the team were already known to archaeologists, and are thought to have been constructed by the ancient Romans and Greeks.

The city of Atlantis was described by Plato as having, among other features, an enormous harbour wall and huge entrance pillars. It had a temple to the god Poseidon and massive circular pieces of land carved out by the Atlanteans to live on. Plato wrote that this wall was ’50 stadia long’ which would make it around five-and-a-half miles in length.

Investigations in Doñana lead to the conclusion that there have been two natural disasters (tsunamis) that caused the islands and dry areas to sink, one of which happened around 1500 BC and the other 200AD. There is also evidence of a tsunami event in the Bible.’

Although some scholars believe Atlantis to be a myth, Merlin Burrows claim their discoveries will once and for all prove the lost civilisation existed. Maritime historian Tim Akers, head of research at Merlin Burrows, said not only had they discovered Atlantis, but also found the people were incredibly advanced. He said ‘laboratory analysis’ of material recovered from Spain showed evidence of a type of cement not seen before, as well as ancient advanced metallurgy. A greenish blue patina has been found covering some of the ruins which tests have shown is an ancient combination of metals.

Plato describes in detail a patina on the buildings and structures of the cities and temples making up this complex. ‘We have filmed clear evidence and have collected samples which have been scientifically tested in a lab in Modena, Italy, which is used to test ancient Roman finds. ‘The results of the tests prove the age of the finds are older than Roman or Greek, and that they were more advanced.’

*

Op die foto is ‘n seleksie van die terreine wat bestudeer is deur die span by Merlin Burrows, ‘n satellietbeeldingsmaatskappy in Yorkshire. Die wit lyn wys waar navorsers meen die hawemuur wat deur Plato beskryf is, gebou is

Pictured are a selection of the sites studied by the team at Merlin Burrows, a satellite imaging company based in Yorkshire. The white line shows where researchers believe the harbour wall described by Plato was built

Pictured are a selection of the sites studied by the team at Merlin Burrows, a satellite imaging company based in Yorkshire. The white line shows where researchers believe the harbour wall described by Plato was built

*

Beeld toon formasies binne die Doñana Nasionale Park, Andalusië, Spanje. Hulle kan bewyse wees van eilande wat Plato in sy verhaal van Atlantis uitgebeeld het. Die filosoof het beskryf hoe geboue op ‘n mengsel van natuurlike en mensgemaakte eilandstrukture gestut is

Image shows formations inside the Doñana National Park, Andalucia, Spain. They may be evidence of islands depicted by Plato in his story of Atlantis. The philosopher described how buildings were propped up on a mixture of natural and man made island structures

Image shows formations inside the Doñana National Park, Andalucia, Spain. They may be evidence of islands depicted by Plato in his story of Atlantis. The philosopher described how buildings were propped up on a mixture of natural and man made island structures

*

Die volgende beeld toon verskillende besonderhede op ‘n klipvoorwerp op ‘n strand noord van Cadiz, Andalusië, Suid-Spanje. Merlin Burrows beweer hierdie struktuur dateer uit die tyd van Atlantis en is nie ‘n latere Griekse of Romeinse artefak nie, soos baie argeoloë glo.

This image shows detail on a stone object on a beach north of Cadiz, Andalucia, Southern Spain. Merlin Burrows claims this structure dates back to the time of Atlantis and is not a later Greek or Roman artefact, as many archaeologists believe

This image shows detail on a stone object on a beach north of Cadiz, Andalucia, Southern Spain. Merlin Burrows claims this structure dates back to the time of Atlantis and is not a later Greek or Roman artefact, as many archaeologists believe.

*

Could the lost city of Atlantis be under Doñana National Park?

Atlantis se soektog of dit wel bestaan  of is dit slegs ‘n mite?    Wat waargeneem word in die park sowel as ver bo die park toon dat daar iets anders was.   Interessant dat daar ook groot ronde sirkels bo in Afrika voorkom

Santorini Atlantis

*

Verwante inligting en artikels
More information to read

Die oog van Afrika (Richat)

Hoggar gebergtes, Sahara Algerië

https://www.google.com/maps/@38.4110621,0.6848385,569251m/data=!3m1!1e3?entry=ttu

*

Bronne

https://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-6393371/Could-Atlantis-Satellites-spot-ancient-ruins-flooded-Spanish-coast.html

3 gedagtes oor “Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje”

Lewer kommentaar