Groot Trek – Winburg (kaarte)

Insiggewende Voortrekker (Boere republieke) gebiedskaarte wat geteken is na die Groot Trek en die Boere wat wel gebiede verkry het met onderhandelinges of niemandsland met swart leiers destyds, Die een kaart dui onder andere Natalia, Winburg, Potchefstroom, Zoutpansberg en Lydenburg aan, gebiede soos Stellaland en ander hoort ook hier.   Dis al herhaaldelik uitgewys dat ons… Continue reading Groot Trek – Winburg (kaarte)

Bakgatland – A H Potgieter

  'n Geruime tyd gelede het die volgende historiese artikel van Koos Reyneke my aandag getrek oor ons volk wat tans hewig onderdruk word en skending van menseregte.   Dit begin met ernstige vrae wat ook andersinds heelwat op sosiale media gevra word.   Waarnatoe?   Moenie dit net ligtelik opneem of aangaan asof ons geen probleme het… Continue reading Bakgatland – A H Potgieter