Eskom – korrupsie – corruption

Problems at Eskom started actually years back - load sheddings is not a "new thing". CORRUPTION Eskom has been a cest pool of corruption since 2001. https://www.youtube.com/watch?v=OEWdSVz26aQ *** 2017 PARLIAMENT 18 October 2017 Day 2 of the state capture inquiry into Eskom continued with questions to OUTA's head of energy, Ted Blom. Following his "startling"… Continue reading Eskom – korrupsie – corruption

Sanlam – B-BBEE

  The company says the proposed share transfer transactions would increase economic inclusion as new broad-based beneficiary groups –  focused on black women and youth.  Sanlam said its shareholders had approved a package of strategic empowerment transactions that included issuing 5% of its enlarged issued ordinary shares to a new broad-based group of empowerment shareholders… Continue reading Sanlam – B-BBEE

Sanlam – Motsepe – Ubuntu-Botho – B-BBEE

Sanlam and Motsepe - Sanlam announces during 2018 that its BEE transactions is worth R11 billion - The broad-based deal also extends its partnership with the Patrice Motsepe controlled Ubuntu Botho.  (moneyweb) - there are much more to this around this table. Verskillende skakels bestaan tot sekere maatskappye wat verbind word met Ramaphosa, en nog veel ander, … Continue reading Sanlam – Motsepe – Ubuntu-Botho – B-BBEE

Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Indien dit gaan gebeur, gaan elektrisiteit nog meer gemanipuleer word as wat tans die geval is.  Is net 'n kwessie van tyd - en dit kom voor of dit voor die verkiesing of dalk net na die verkiesing sal plaasvind, as daar reeds "gestem" is.   Dit maak net nie sin om Eskom op te breek… Continue reading Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Eskom: Ramaphosa – Mabuza

Verstommend hoe vinnig die parlement agter Zuma gestaan het, sodra daar 'n mosie was teen hom, het die ANC dit teengestaan en vandag is daar steeds nie werklik aksie teen al die misdaad en korrupsie wat onder sy hand gebeur het nie.  Nou was daar nie werklik eers 'n ondersoek nie, maar daar word steun… Continue reading Eskom: Ramaphosa – Mabuza

BBEE Trustfund Motsepe

Saam met swart bemagtiging wat verskeidenheid volke insluit, sluit dit ook blanke volke uit - rassisme - en dan word ons as Afrikaners en Boere (blankes) beskuldig dat ons rassiste is.  Ons het nie B-BBEE wetgewings of selfs Trustwetgewing of CPA wetgewings geskep nie.   Die feit bly staan, dit is rassisties en sluit blankes uit. … Continue reading BBEE Trustfund Motsepe

B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

Individuals such as Patrice Motsepe, Cyril Ramaphosa, Saki Makazoma, Bridgette Radebe and Mzi Khumalo are some examples of high profile black individuals driving a number of the largest BEE deals to benefit the companies which they are leading. READ MORE  / lees meer Strangled Eskom “PYRAMID SCHEMES” Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE) Ramaphosa : B-BBEE *** Sanlam announces BEE… Continue reading B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe