Ramaphosa-Zuma sagas

State capture is a reality and all the corruption from the Zuma and Guptas is quite a lot, but many of these have possibly the approval of Ramaphosa, he was nothing but the right hand and aware of everything while Zuma was president.  It was reported in the media (spekulation perhaps) that Ramaphosa has been… Continue reading Ramaphosa-Zuma sagas

Advertisements

Ramaphosa voorlegging: Commission

Tydens 'n parlementêre portfolio komitee het Ramaphosa sy swart bemagtiging voorlegging op 13 September 200 gedoen.  Hy is die voorsitter en drywer van swart bemagtiging teenoor blankes.   Swart bemagtiging wetgewing sluit blankes uit alle werksgeleenthede uit.   B-BBEE legislation excluded whites from the economy and businesses.   Black Economic Empowerment (BEE) is racially selective legislations launched by the South… Continue reading Ramaphosa voorlegging: Commission

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA  #StandardBank.   The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else.  Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Suid-Afrika – China – Ramaphosa

Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika?   Kyk dieper.    Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees?  Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa   Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa

In ruil vir kontant

Ruil transaksies:   Kontant verruil om iets te koop of te besit.  Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is.   Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester.  Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant