Groot Trek – Winburg (kaarte)

Insiggewende Voortrekker (Boere republieke) gebiedskaarte wat geteken is na die Groot Trek en die Boere wat wel gebiede verkry het met onderhandelinges of niemandsland met swart leiers destyds, Die een kaart dui onder andere Natalia, Winburg, Potchefstroom, Zoutpansberg en Lydenburg aan, gebiede soos Stellaland en ander hoort ook hier.   Dis al herhaaldelik uitgewys dat ons… Continue reading Groot Trek – Winburg (kaarte)